Eerste volbloed Wagyu-veiling sorg vir toppryse

Die eerste volbloed Wagyu-veiling van die Gesertifiseerde Wagyu-telersgroep het op 21 Oktober 2017 by die Atterbury Teater in Pretoria plaasgevind. ’n Gemiddelde prys van R234 633 is per lot behaal vir die 50 lotte wat op die dag beskikbaar was. Die totale omset is R11 497 000… Read More