Wagyu-ras wil SA vleisbedryf hervorm
Dr Michael Bradfield, internasionaal bekende diere-genetikus en veekundige, is aangestel as hoof uitvoerende bestuurder van die SA Wagyu-beestelersgenootskap. Hy is in Suid-Afrika bekend as die hoof van Breedplan-SA en die rol wat hy as raadslid van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) gespeel het om die Aldam-veeskool tot stand te bring.
Hy het gesê hy sal nog by Breedplan-SA en die LRF betrokke bly, maar hy wil graag die geleentheid aangryp om die Wagyu-telers in hul… Read More