Woodview hou uitstekende Wagyu-veiling
Op Donderdag 27 April 2017 het Woodview Wagyu ’n uitstekende Wagyu-veiling in die Arlington-distrik aangebied. Rekordpryse is behaal met nuwe Suid-Afrikaanse rekords wat vir Wagyu-beeste betaal is. ’n Nuwe rekordprys vir ’n Wagyu-koei is opgestel toe Lourens du Plessis van Thabazimbi die bod op R470 000 toegeslaan het.
Lourens du Plessis, koper van beide die bul en volbloed-koei wat die hoogste prys behaal het, is na sy aankope op die veiling een van… Read More