WAGYU’S MAAK GESKIEDENIS

WAGYU SUID-AFRIKA het die voortou geneem met die instelling van ’n gevorderde naspeurbaarheidstelsel as deel van sy Gesertifiseerde Wagyubeesvleis-program (GWB), wat verlede week op inligtingsdae in Pretoria, Bloemfontein en die Paarl bekend gestel is. Read More