Office Number: 051 492 1852 | Office Cell: +27 61 408 4123 | Postal Address for DNA samples: Suite 5 Reitz Park, 78 President Reitz Ave, Westdene, Bloemfontein, 9301 | Package Reference: “WAGYU”
Wagyu-vleis bekend gestel aan telers.
DIE eetervaring wat Wagyy-beesvleis verteenwoordig, sal eersdaags letterlik op almal se lippe kan wees wanner die Wagyu-beestelersgenootskap bekendstellingsgeleenthede in vier provinsies aanbied.