About Wagyu Africa
Internet Solutions
News
CONTACT DETAILS
Suite 5 Reitz Park, 78 President Reitz Ave, Westdene, Bloemfontein, 9301
Office: +27 51 492 1852
+27 61 408 4123
Die Wagyu Genootskap van Suid Afrika is ook bly om aan te kondig dat die Nasionale Elite en Produksie Veiling, asook die Wagyu jaarlikse kongres die 1ste Oktober 2021 in Parys sal plaasvind. 15 Bulle asook verse sal by die Elite veiling en 30 bulle sal by die produksie veiling aangebied word. Die twee veilings sal tesame met die “UIT DE FLES” veiling aangebied word.
Voorwaardes:
Daar sal ‘n inspeksiekursus plaasvind op 30 September om 14:00.
Charmaine Alberts is die koördineerder vir die veiling asook kongres. Inskrywings vir die veilings sal aan u gekommunikeer word. U kan direk met haar kommunikeer by palberts@telkomsa.net of 082 922 3747
Suite 5 Reitz Park, 78 President Reitz Ave, Westdene, Bloemfontein, 9301
Office: +27 51 492 1852
+27 61 408 4123