Wagyu-genootskap gesels oor kongres

Hennie Maas van RSG Landbou en dr Fanie Steyn, voorsitter van die Wagyu-genootskap, gesels oor bedryfsvooruitsigte en die komende Wagyu-jaarvergadering en kongres, wat van 3 tot 5 Augustus in Stellenbosch plaasvind

 Read More