Grootplanne met Wagyubul van R1,85miljoen
Die hoogste prys nóg — R1,85 miljoen — is pas vir ’n rasegtepoenskop-Wagyubul betaal deur mnr. Johan Strydom, ’n Suid-Afrikaanse aktuaris wat in Engeland woon en werk, maar ook in die Suid-Vrystaat boer. Met sy groot toekomsplannevee hy die opvatting van ’n borrel wat kan bars uit die pad. Read More