Protokol rondom CWB Abattoirs

CWB Abattoirs:

  • Die abattoir moet aan die CWB protokol voldoen.
  • Die dier word met die genootskap RFID tag gelees en geslag d.w.s. naspeurbaarheid regdeur.
  • ‘n Warm karkas gewig word geneem.
  • Die karkas eienaar kan op 5/6 of op 12/13 rib laat slag vir vet diepte.
  • Alle karkas data, die eienaar asook die koper van die karkas word op die databasis gelaai om aan alle naspeurbaarheid behoeftes te voldoen;
  • Die karkas data word aan die teler en die kantoor verskaf.